Paul Walker

Paul Walker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Walker in Maart 2009

Geboortenaam Paul William Walker IV
Geboorte (1973-09-12)12 September 1973
Glendale, Kalifornië, Verenigde State
Sterfte 30 November 2013 (op 40)
Santa Clarita, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Rebecca McBrain
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1984–2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Walker was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fast and the Furious (2001), Running Scared (2006), Fast & Furious (2009), en Furious 7 (2015).

Walker is oorlede op November 30, 2013, opdie ouderdom van veertig in a motor-ongeluk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne